EasyManua.ls Logo

Blue Lagoon UV-C Timer - Page 58

Blue Lagoon UV-C Timer
Print Icon
To Next Page IconTo Next Page
To Next Page IconTo Next Page
To Previous Page IconTo Previous Page
To Previous Page IconTo Previous Page
Loading...
58
7 Dieelektriesegedeeltevandietoestelbevindhomindievertoonkas(S)opdietoestel.Hierdievertoonkasisgelymenkannieoopgemaak
word nie. By vervanging van die elektriese gedeelte of die vertoonskerm moet die volledige kas losgeskroef word en die bedrading van die
toestel losgemaak word (sien tekening 1).Draaidieskroefring(N)losenmaakdielamphouerversigtiglosvandielamp.Maaksekerdat
udiediverselosonderdelesoosvandieaardingens.goedbewaar.Hullewordniesaammet‘nnuweomhulselofelektriesegedeelte
verskaf nie. Indien daar enige moontlike twyfel oor die aansluiting bestaan, raadpleeg ‘n erkende installeerder.
8 Indiendieomhulselmoetvervangword,moetdieaarding(J) en die elektriese gedeelte met vertoonskerm (S) eers van die omhulsel (U)
losgemaak word (sien tekening 1 & 2). Skroef die elektriese gedeelte met vertoonskerm (S) en die lamphouer los van die omhulsel.
Verwyder die lamp (K) en kwartsglas (M)uitdieomhulselombreekskadetevoorkomtydensvervoer.Maaksekerdatudiediverselos
onderdelevandieaardinggoedbewaar.Hullewordniesaammet‘nnuweomhulselverskafnie.Indiendaarenigemoontliketwyfeloor
die aansluiting bestaan, raadpleeg ‘n erkende installeerder.
Tegniese spesikasies 40.000 L 75.000 L
• LampPhilipsTUVT5 40Watt 75Watt
• UV-C(W)uitgangsvermoë 15Watt 25Watt
• UV-C(%)na4.500uur 85% 80%
• UV-C(%)na9.000uur 0% 0%
• Swembadinhoud(L.) 40.000L 75.000L
• Maksimumvloeitempo 20.000l/h 25.000l/h
• Maksimumdruk 3bar 3bar
• Maksimumtemperatuur 35°C 35°C
• Minimumtemperatuur C 0°C
• Aansluiting Ø63mm/Ø50mm Ø63mm/Ø50mm
• Lengtevantoestel 100cm 100cm
Tipe UV-C stelsels
Artikelnommer:B210002BlueLagoonUV-Ctydreëlaar40.000L/40Watt(230V;50/60Hz)
Artikelnommer:B210003BlueLagoonUV-Ctydreëlaar75.000L/75Watt(230V;50/60Hz)
Vervangingslampe
Artikelnommer:E800901PhilipsLamptipeTUV36T54P-SE(40Watt)
Artikelnommer:E800902PhilipsLamptipeTUV36T5HO4P-SE(75Watt)
Waarborgvoorwaardes
Hierdieprodukisgedurende24maandenaaankoopdatumgewaarborgteenfabrieksfoute.Dielampendiekwartsglasvalbuitedie
waarborg. Waarborgeise kan slegs behandel word as die produk gefrankeer teruggestuur word en vergesel is van ‘n geldige bewys van
aankoop.Herstellingsonderwaarborgmaguitsluitenddeurdieverskaeruitgevoerword.Waarborgeisewatveroorsaakisdeur
installerings-ofbedieningsfoutewordnieerkennie.Defektewatontstaandeurgebrekkigeonderhoudvalooknieonderdiewaarborgnie.
Voortvloeiende skade is uitgesluit van die waarborg. Ook onderdele wat aan slytasie onderhewig is, soos rotors, val nie onder die waarborg
nie.Dieverskaerisopgeenenkelemanierverantwoordelikvirskadeveroorsaakdeurdieverkeerdegebruikvandieproduknie.Die
verskaerkannieaanspreeklikgehouwordvirvoortvloeiendeskadewatdeurdieonklaarrakingvandietoestelontstaannie.Klagteswat
verband hou met vervoerskade kan slegs aanvaar word, wanneer die beskadiging by aewering deur die verskepingsagent of poskantor
vasgestel of bevestig is. Slegs dan is dit moontlik om eise in te stel teen die verskepingsagent of poskantoor.

Related product manuals