EasyManua.ls Logo

Blue Lagoon UV-C Timer - Page 55

Blue Lagoon UV-C Timer
Print Icon
To Next Page IconTo Next Page
To Next Page IconTo Next Page
To Previous Page IconTo Previous Page
To Previous Page IconTo Previous Page
Loading...
55
Blue Lagoon UV-C Tydreëlaar 40.000 – 75.000 ZA
Lees hierdie gebruiksaanwysing aandagtig alvorens hierdie toestel te installeer.
Werking
In die Blue Lagoon UV-C Tydreëlaar word ‘n UV-C straling gegenereer van 253,7 nm golengte deur die spesiale Philips UV lamp, wat sorg vir
‘ndodendewerkingopbakterieë(o.a.dielegionellabakterie).DieBlueLagoonUV-CTydreëlaarsorgop‘ndoeltreendeen
omgewingsvriendelikewysevirskoon,varsenhelderwater.Diewaterwordd.m.v.‘npompdeurdieUV-Ctoestelgevoer.DieUV-Cstraling
neutraliseerbakterieë,virusseenandereprimitieweorganismesenstopdievoortplantingdaarvan.DieBlueLagoonUV-CTydreëlaarhet‘n
ingeboudehoëfrekwensieelektronieseballas.Hierdieballasvangstroomskommelingsopenbeskermhiermeedielamp.Ookbevatdie
toestel ‘n geïntegreerde uurteller wat noukeurig die aantal brandure aanteken. U kan presies sien wanneer die lamp moet vervang word.
Bowendien sorg die vlekvryestaal binnekant vir reeksie van die UV-C straling waardeur die doeltreendheid met tot 35% vergroot word.
DanksydieBlueLagoonUV-CTydreëlaarsaluwaterop‘ndoeltreendeenveiligewysegedisinfekteerwordenbehouu‘nuitstekende
waterkwaliteit.
Voordele van UV-C behandeling:
• Sorgvirvars,skoonenhelderwater
• Disinfekteerwaterop‘ndoeltreendeenveiligemanier
• UV-Cligbreekgebondechlooraf
• Beskermuswembadteensiektekieme
• Houdievormingvanskimmel,bakterieëenalgeonderbeheer
• Kandiegebruikvanchloorenanderchemikalieëtot80%verminder
• Voorkomchloorlugenirritasieaanhuidenoë(rooioë)
• Betervirdieomgewinginvergelykingmettradisionelemetodes
Voordele van Blue Lagoon UV-C Tydreëlaar:
• Ingeboudeelektroniesevoorskakeltoestel,vir‘ngelykmatigestroomvoorsiening.
• Tot35%meerUV-Copbrengsdeurreeksie
• Bevat‘nPhilipsUV-Clampmet9000brandure
• GeïntegreerdeverstelbareuurtellervirdieUV-Clamp
• Geedigitaalaanwanneerdielampmoetvervangword
• 316Lvlekvryestaalomhulsel
• Eenvoudigeinstalleringenonderhoud
• 2jaarwaarborgopfabrieksfoute
• Isgeaard
• VerloopstukkeØ63mmnaØ50mmwordvoorsien
Veiligheid
Hierdie toestel produseer skadelike straling. Direkte kontak kan gevaar oplewer vir oë en huid.
Kontroleer die werking van die UV-C lamp daarom uitsluitend via die transparante dele van die eenheid.
- Trekaltyddiekragpropuitdiekragsokvoordatuinstandhoudings-ofherstelwerksaamhedeaandietoesteluitvoer.Moetnooitdie
kragprop in / uit die kragsok druk / trek as u in ‘n plas water staan of nat hande het nie.
- Houkindersuitdiebuurtvanhierdietoestelendiesnoer.
- Diekabelvanhierdietoestelisnievervangbaarnie.Ingevalvanbeskadigingvandiekragkabelmoetdiekompleteelektriesegedeeltevan
dietoestelvervangword.Verwydernooitdiekragpropmaarlaatdieelektriesegedeelteintakt.‘nElektriesegedeeltemetafgeknipte
kragprop val nie onder die waarborg nie.
- Installeer die toestel nooit op ‘n plek in die volle son nie.
- Maaksekerdatdaaraltydwaterdeurdieeenheidstroomasdielampbrand.
- Nádietoesteluitgeskakelis,saldielampnogongeveer10minutelankwarmbly.
- Moeniedietoestelgebruikindienenigeonderdele(indiebesonderdiekwartsglas)beskadigisnie.
- Verwyder die toestel by bevriesingsgevaar tydens die wintermaande.
- Dievlekvryestaalomhulselvandietoestelisniegeskikvirsoutwaterswembaddensmet‘nhoësoutgehaltenie.By‘ntehoësoutgehalte
oksideer die staal en raak die omhulsel beskadig.
- Gebruik hierdie produk uitsluitend volgens die riglyne soos beskryf in hierdie handleiding.

Related product manuals