EasyManua.ls Logo

Blue Lagoon UV-C Timer - Page 56

Blue Lagoon UV-C Timer
Print Icon
To Next Page IconTo Next Page
To Next Page IconTo Next Page
To Previous Page IconTo Previous Page
To Previous Page IconTo Previous Page
Loading...
56
Installering van aarding (Tekening 1)
1 Voordat u die kunsstof spanningsontlasklamp (F) op die aardingsbout (A) monteer, moet u eers die kabel (B) deur die
spanningsontlasklamp (F) trek. Plaas die spanningsontlasklamp (F)opongeveer10cmafstandvandieoog(H) van die aardingskabel (B).
2 Plaas die oog (H) van die kabel (B) oor die aardingsbout (A) wat aan die omhulsel vasgemaak is.
3 Plaas vervolgens ‘n getande waster (C), seskantmoer (D) en weer ‘n getande waster (E) op die oog (H).
4 Maakdiespanningsontlasklamp(F) bo-op vas sodat ‘n lus met ‘n deursnee van 5 cm gevorm word.
5 Ten slotte, plaas die sluitmoer (G) op die aardingsbout (A).
6 Indiendieverskeiemoereindiekorrektevolgordeopdieaardingsbout(A)geplaasis,kanditmet‘nnommer8oopbeksleutelofringsleutel
vasgeskroefword.Maaksekerdatditnietestyfvasgeskroefwordnie,aangesienditdiespanningsontlastingsklampkanlaatbreek.(Die
transparante moer wat by aewering op die aardingsbout (A) geskroef is, word nie langer benodig nie en kan weggegooi word).
Installering van toestel (Tekening 2)
MoetdieBlueLagoonUV-CTydreëlaarnooitdireknádiePHreëlaarofsoutelektrolisesisteemopuswembadinstallasieinstalleernie.Die
besteplekomdietoestelteinstalleerisdireknádielter.Hierdietoestelmoetnooitonderdiewatergedompelwordnie.Installeersteeds
buitedieswembad.Maaksekerdatdaaraltydwaterdeurdieeenheidstroomasdielampbrand.
1 Bepaaldiegewensteposisieomdietoestelteinstalleer.Maaksekerdatdaarvoldoenderuimte(+/-1meter)oorblyomdielamp(K)/
kwartsglas (M) te verwyder vir vervanging en/of onderhoud.
2 Monteerdieingeslotepypklampe(O) op ‘n vaste plek, bevestig die eenheid in die pypklampe en draai die driedelige koppeling (I) vas. Let
daarbyopdiejuisteposisievandieafdigtingsringe(P) sowel by die aansluitings as by die kwartsglas (sien tekening 2).
3 Monteerdieeenheidd.m.v.diedriedeligekoppelings(I)indiestelsel.Diein-enuitlaatvandiedriedeligekoppelingis63mmindeursnee.
Indienuleidingskleinerisas63mm,kanugebruikmaakvandieverloopstuk(Ø63xØ50mm)(T). U moet dit vaslym op die driedelige
koppeling (I). Aan die binnekant van die verloopstuk (T)bevindhomaanéénkantskroefdraadwatdiemoontlikheidbiedomeventueel
verloopband inklusief afdigtingsring (word nie voorsien nie) daarop te monteer. Verloopstelle is beskikbaar by u verskaer (artikelnommer
B290020).
4 Draaidieskroefring(N) los van die omhulsel (U).HaaldieUV-Clamp(K) uit die saamgelewerde koker (sien verpakking) en skuif die lamp
versigtig in die kwartsglas (M).Koppeldiewitlamphouer(L) versigtig aan die UV-C lamp (K) en skroef daarna die skroefring (N) met die
hand vas op die omhulsel (U).
5 Stel die pomp in werking en kontroleer die sisteem vir doorstroom en lekkasies.
6 StopdiekragpropvandieUV-Ctoestelin‘nmuursokmetrandaardeenvoorsienvanaardlekstroombreker.Kontroleerofdielampbrand
deur die transparante dele van die toestel. U skakel die toestel uit deur die kragprop uit die kragsok te trek.
Gebruiksaanwysing digitale uurteller
AsdieBlueLagoonUV-CTydreëlaaringeskakelis,gaandieprogramhomselftoets.Dievertoonskermgeedievolgendeaanduidings
outomatiesnamekaar:8888(vertoonskermtoets);rensagtewareversienommer;50Hof60Hindikasievandienetfrekwensie
Daarnaspringdievertoonskermnadietellerposisie.
AsdieUVClampvirdieeerstekeeringeskakelisofnadatdie“herset”funksiegebruikis,saldiewaarde4500opdievertoonskermverskyn.By
die mees regterkantste syfer op die vertoonskerm knipper elke sekonde ‘n punt wat aandui dat die teller loop.
Dievertoonskermstaanoutomatiesopdiedeurdiefabriekingesteldetellerposisievan4500uur.Tot4500uurbehoudieUV-Clamp100%
vansywerkendestraling.Na4500uurneemdiestralingafenkanonvoldoendeweesomtotdiegewensteresultatetekom.
IndienudieUVClampallangergebruikenditaleenseerderingeskakelwas,saldievertoonskermnádieinskakeldiewaardeweergeewat
dit gehad het voordat die UV-C lamp uitgeskakel is. Indien u die posisie van die uurteller self verhoog of verlaag het, word die laaste
tellerposisie weergegee wat die vertoonskerm gehad het voordat dit uitgeskakel is.
Ukandieinstellingsvandieuurtellerwysigindienverlang.Ditdoenusoosvolg:
Nádieskakelaar(R) onder die vertoonskerm vir 5 sekondes lank ingedruk is, gee die vertoonskerm “rSt” aan ter indikasie dat die
gebruikermenu geselekteer is. Na die loslaat van die skakelaar (R)knipperdietellerposisieen“rSt”afwisselendopdievertoonskerm.Deur
hiernadieskakelaarvir‘nkortrukintedruk,worddeurdiemoontlikhedevandiemenugestap.Daaris3instelmoontlikhedeindiemenu:
rSt” “UP” en “dn.

Related product manuals