EasyManuals Logo

Nokia 3310 Manual

Nokia 3310
49 pages
To Next Page IconTo Next Page
To Next Page IconTo Next Page
To Previous Page IconTo Previous Page
To Previous Page IconTo Previous Page
Page #41 background imageLoading...
Page #41 background image
Nokia 3310 Gebruikergids
Ongemagtigde wysiging kan dalk die
toestel beskadig en kan dalk regulasies
vir radio-toestelle skend.
Moenie die toestel of die battery laat val,
stamp of skud nie. Rowwe hantering kan
dit laat breek.
Gebruik slegs ’n sagte, skoon, droë lap
om die oppervlak van die toestel skoon
te maak.
Moenie die toestel verf nie. Verf kan
verhoed dat dit behoorlike werk.
Hou die toestel weg van magnete of
magnetiese velde.
Om jou belangrike data veilig te hou, stoor
dit op ten minste twee plekke, bv. jou
toestel, geheuekaart, of rekenaar, of skryf
belangrike inligting neer.
Wanneer jy die toestel lank gebruik, kan dit dalk warm voel. In die meeste gevalle is dit normaal.
Om te voorkom dat die toestel te warm word, kan die toestel dalk outomaties stadiger raak,
programme toemaak, ophou herlaai, en (indien nodig) vanself afskakel. As die toestel nie
behoorlik werk nie, neem dit na die naaste gemagtigde diensfasiliteit.
HERWIN
Bring altyd gebruikte elektroniese produkte, batterye en verpakkingsmateriaal na toegewyde
versamelpunte. help jy om onbeheerde afvalverwydering te voorkom en om materiale te
help herwin. Elektriese en elektroniese produkte bevat baie waardevolle materiale, insluitende
metale (soos koper, aluminium, staal en magnesium) en edelmetale (soos goud, silwer en
palladium). Alle materiale in die toestel kan as materiaal en energie herwin word.
DEURGEHAALDE WIELDROM-SIMBOOL
Deurgehaalde wieldrom-simbool
© 2019 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou. 41

Table of Contents

Other manuals for Nokia 3310

Questions and Answers:

Question and Answer IconNeed help?

Do you have a question about the Nokia 3310 and is the answer not in the manual?

Nokia 3310 Specifications

General IconGeneral
FM radioNo
Ringer typeMonophonic
Networking typeGSM
Operating frequencyGSM 900 / GSM 1800 MHz
Battery typeBLC-2, BMC-3
Standby time (2G)55 h
Weight and Dimensions IconWeight and Dimensions
Depth48 mm
Width113 mm
Height22 mm
Weight133 g

Related product manuals