EasyManuals Logo

Nokia 3310 Manual

Nokia 3310
49 pages
To Next Page IconTo Next Page
To Next Page IconTo Next Page
To Previous Page IconTo Previous Page
To Previous Page IconTo Previous Page
Page #43 background imageLoading...
Page #43 background image
Nokia 3310 Gebruikergids
objects into the battery, or immerse or expose it to water or other liquids. Batteries may
explode if damaged.
Use the battery and charger for their intended purposes only. Improper use, or use of
unapproved or incompatible batteries or chargers may present a risk of fire, explosion, or other
hazard, and may invalidate any approval or warranty. If you believe the battery or charger is
damaged, take it to a service centre or your phone dealer before continuing to use it. Never
use a damaged battery or charger. Only use the charger indoors. Do not charge your device
during a lightning storm.
KLEIN KINDERS
Jou toestel en bykomstighede is nie speelgoed nie. Dit kan dalk klein dele bevat. Hou dit buite
die bereik van klein kinders.
MEDIESE TOESTELLE
Om radio-oordragtoerusting te gebruik (insluitend draadlose fone) kan steuring veroorsaak
vir onvoldoende afskermde mediese toestelle se werking. Raadpleeg ’n dokter of die mediese
toestel se vervaardiger om te bepaal of dit voldoende afgeskerm is teen eksterne radio-
energie.
GEÏMPLANTEERDE MEDIESE TOESTELLE
Om potensiële steuring te voorkom, beveel vervaardigers van ingeplante mediese toestelle
aan dat daar ten minste 15,3 sentimeter (6 duim) tussen ’n draadlose toestel en die mediese
toestel is. Mense met sulke toestelle behoort:
Die koordlose toestel meer as 15,3
sentimeter (6 duim) weg van die mediese
toestel af hou.
Nie die koordlose toestel in ’n borskassak
dra nie.
Hou die draadlose toestel teen die oor aan
die ander kant as die mediese toestel.
Skakel die draadlose toestel af indien jy
vermoed dat steuring plaasvind.
Volg die vervaardiger se aanwysings vir die
ingeplante mediese toestel.
Vir enige vrae daaroor om jou draadlose toestel saam met ’n ingeplante mediese toestel te
gebruik, raadpleeg jou gesondheidsorgverskaffer.
GEHOOR
Waarskuwing: Wanneer jy oorfone gebruik, sal jy dalk eksterne klanke minder goed kan hoor.
Moenie oorfone gebruik as dit jou veiligheid in gevaar kan stel nie.
Sekere draadlose toestelle kan dalk steuring vir sekere gehoorapparate veroorsaak.
© 2019 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou. 43

Table of Contents

Other manuals for Nokia 3310

Questions and Answers:

Question and Answer IconNeed help?

Do you have a question about the Nokia 3310 and is the answer not in the manual?

Nokia 3310 Specifications

General IconGeneral
FM radioNo
Ringer typeMonophonic
Networking typeGSM
Operating frequencyGSM 900 / GSM 1800 MHz
Battery typeBLC-2, BMC-3
Standby time (2G)55 h
Weight and Dimensions IconWeight and Dimensions
Depth48 mm
Width113 mm
Height22 mm
Weight133 g

Related product manuals