EasyManua.ls Logo

Nokia TA-1321. - 11 Produk- en Veiligheidsinligting; For Your Safety

Nokia TA-1321.
28 pages
Print Icon
To Next Page IconTo Next Page
To Next Page IconTo Next Page
To Previous Page IconTo Previous Page
To Previous Page IconTo Previous Page
Loading...
Nokia 225 4G user guide Gebruikergids
11 Produk- en veiligheidsinligting
FOR YOUR SAFETY
Read these simple guidelines. Not following them may be dangerous or against local laws and
regulations. For further info, read the complete user guide.
SKAKEL AF BY INGEPERKTE AREAS
Skakel die toestel af wanneer jy nie die foon mag gebruik nie of wanneer dit steuring of gevaar
kan veroorsaak, byvoorbeeld in vliegtuie, hospitale of naby mediese toerusting, brandstof,
chemikalieë of plekke waar plofstof gebruik word. Gehoorsaam alle instruksies by ingeperkte
gebiede.
PADVEILIGHEID KOM EERSTE
Gehoorsaam alle plaaslike wette. Jou hande moet altyd beskikbaar wees om die voertuig te
beheer wanneer jy bestuur. Padveiligheid is die belangrikste ding om in ag te neem terwyl jy
bestuur.
STEURING
© 2020 HMD Global Oy. Alle regte voorbehou. 20

Related product manuals