Bladsy/ Page 3
Falcon Wentelsnyers
Die Falcon Wentelsnyer is ‘n vinnige, doeltreffende en moeitevry implement. Verskillende
modelle met snywydtes van 0,9 m tot 3 m is beskikbaar om in die verskillende sny- en
bossiekapbehoeftes te voorsien en by verskillende trekkergroottes te pas. Die beproefde en
bewese snymeganisme verseker ‘n skoon snit in alle toestande. Bossiekappers moenie vir
hooimaak gebruik word nie.
Falcon Ligtediens Wentelsnyers word vir alle grassny- en ligte bossiekapwerk gebruik. Daar
is twee modelle, met snywydtes van 0,9 m en 1,2 m onderskeidelik. Albei implemente is lig,
maar stewig gebou, en is vir kleiner trekkers ontwerp. ‘n Falcon-bossiekapper maak grassny en
ligte bossiekapwerk in die tuin of op die kleinhoewe ‘n plesier eerder as sleurwerk.
Falcon Mediumdiens Wentelsnyers word saam met mediumgrootte trekkers vir algemene
grassny- en bossiekapwerk gebruik. Twee modelle is beskikbaar, met snywydtes van 1,2 m en
1,5 m onderskeidelik. ‘n Kontrahaak is standaard op albei modelle, wat dit moontlik maak om tot
teenaan heinings te sny.
Falcon Swaardiens Wentelsnyers word saam met trekkers tot en met 50 kW gebruik vir alle
grassny- en bossiekapwerk. Verskillende modelle is beskikbaar, met snywydtes van 1,2 m tot
4.5 m. Hulle is met plaaslikvervaardigde F50-reeks-ratkaste toegerus; die 3 m model het ook ‘n
aftakmodule (splitter box). ‘n Kontrahaak is standaard op alle modelle, behalwe die F50/300,
wat dit moontlik maak om tot teenaan heinings te sny.
Falcon Ekstra Swaardiens Wentelsnyers, vir gebruik saam met trekkers tot en met 80 kW, is
geskik vir alle grassny, bosopruiming en baie swaar bossiekapwerk. Falcon vervaardig ‘n ver-
skeidenheid modelle, met snywydtes van 1,5 m tot 2 m. Hulle is met plaaslikvervaardigde F80-
reeks-ratkaste toegerus. Hierdie wentelsnyers is gemaak om die strafste toestande te hanteer.
Falcon Slashers
The Falcon Slasher is a quick, efcient and trouble-free implement. Different models with cutting
widths from 0,9 m to 3 m are available to meet the varying cutting and slashing requirements
and match the appropriate tractors. The tried and tested cutting gear ensures a clean cut in all
conditions. Slashers should not be used for haymaking purposes.
Falcon Light Duty Slashers are used for all grass-cutting and light slashing operations. There
are two models, with cutting widths of 0,9 m and 1,2 m respectively. Both implements have a
light but strong construction and are designed for use on smaller tractors. The use of a Falcon
Slasher makes grass-cutting and light slashing in the garden or on the plot a pleasure rather
than a chore.
Falcon Medium Duty Slashers are used on medium-sized tractors for all general grass-cutting
and slashing work. Two models are available, with cutting widths of 1,2 m and 1,5 m respec-
tively. An offset hitch is standard on both models, which permits cutting close up to boundary
fences.
Falcon Heavy Duty Slashers are for use on tractors up to 50 kW for all grass-cutting and slash-
ing operations. Different models are available, with cutting widths from 1,2 m to 4.5 m. They are
tted with a locally manufactured F50 series gearbox; in addition the 3 m model has a splitter
box. The off-set hitch, which permits cutting up to a boundary fence, is standard on all models
except the F50/300.
Falcon Extra Heavy Duty Slashers, for use with tractors up to 80 kW, are suitable for all
grass-cutting, bush-clearing and very heavy slashing operations. Falcon manufactures a range
of models, with cutting widths from 1,5 m to 2 m. They are tted with an F80 series, locally
manufactured gearbox. These slashers are engineered to tackle the toughest terrain.