Bladsy/ Page 10
Falcon Warranty Policy
To safeguard you against material and/or manufacturing defects, or even incorrect assembly, every
Falcon implement is carefully inspected before it leaves the Falcon factory.
In the unlikely event that such defects should occur, it may reassure you to know that Falcon will, after
inspection by Falcon or its authorised dealer, correct, repair or replace free of charge any part of the
implement that was found to be defective in material or workmanship.
The warranty is conditional on the purchaser taking the following four steps:
(1) The Falcon Operator’s Manual must be carefully read and understood, with special consideration
to the instructions regarding Installation and Routine Maintenance, prior to using the implement.
(2) The Safety Rules must be studied and strictly adhered to.
(3) The implements shall only be used for their specied purposes.
(4) Only Original Equipment Manufactured parts/components and the specied lubricants must be
used.
For the sake of clarity it should be noted that the warranty does not include or cover the following:
A) Falcon does not cover transport costs.
B) Falcon does not guarantee that the implement cannot be broken or damaged due to misuse or
incorrect application.
C) Falcon does not cover consequential damage such as gearbox failure caused by a shortage of oil
or lubrication.
D) Falcon does not cover any breakage due to the fact that a slip clutch has not been tted or has
been incorrectly set. (A slip clutch is standard equipment on all F50 and F80 series implements.
E) The warranty should not be construed as a free service period. Seals and bearings that require
replacement from time to time are for the owner’s account.
Disclaimer
This warranty supersedes all other conditions and warranties, expressed or implied, and of all other
obligations or liabilities on the part of Falcon in respect of defective implements.
Falcon se Waarborgbeleid
Om u teen materiaalgebreke en/of fabrieksfoute te beskerm, of selfs foutiewe montering, word elke
Falcon-implement noukeurig geïnspekteer voordat dit die Falcon-fabriek verlaat.
Indien sulke gebreke sou voorkom, wat onwaarskynlik is, kan u gerus wees dat Falcon, na inspeksie
deur Falcon of sy gemagtigde handelaar, enige deel van die implement wat ten opsigte van materiaal
of vakmanskap gebrekkig blyk te wees, gratis sal regstel, herstel of vervang.
Die waarborg geld op voorwaarde dat die koper die volgende vier stappe doen:
(1) Die Falcon Operateurshandleiding sorgvuldig lees en verstaan voordat hy die implement gebruik,
met besondere aandag aan die instruksies oor Installering en Roetine-instandhouding
(2) Die Veiligheidsreëls bestudeer en streng nakom.
(3) Die implemente slegs gebruik word vir hul spesieke doeleindes.
(4) Slegs Oorspronklike Gereedskap Vervaardigde onderdele/komponente en die gespesiseerde
smeermiddels gebruik moet word
Ter wille van duidelikheid moet daar asseblief op die volgende gelet word:
A) Falcon dek nie vervoerkoste as deel van die waarborg nie.
B) Falcon waarborg nie dat die implement nie gebreek of beskadig kan word vanweë misbruik
of verkeerde aanwending nie.
C) Falcon dek nie voortvloeiende skade soos ratkasonklaarraking weens ’n olie- of smeerolietekort
nie.
D) Falcon dek geen brekasie as gevolg van die feit dat ’n glykoppelaar nie aangebring is nie, of
verkeerd ingestel is. (’n Glykoppelaar is standaard op alle F50- en F80-reeks-implemente.
E) Die waarborg moet nie as ’n gratis dienstydperk beskou word nie. Waar seëls en koeëllaers
periodiek vervang moet word, geskied dit op die eienaar se onkoste.
Afwysing
Hierdie waarborg vervang uitdruklik alle ander voorwaardes en waarborge, hetsy uitdruklik vermeld of
geïmpliseer, en alle ander verpligtinge of aanspreeklikhede aan die kant van Falcon ten opsigte van
gebrekkige implemente.