EasyManua.ls Logo

RTS DV-3400 - Installering en Verwydering Van Battery; Installering en Verwydering Van die Antenna

RTS DV-3400
Print Icon
To Next Page IconTo Next Page
To Next Page IconTo Next Page
To Previous Page IconTo Previous Page
To Previous Page IconTo Previous Page
Loading...
6
Installering en verwydering van battery
■Installering van battery:
Pas hierdie volgende riglyne toe deur na die gidse agterop die
radio te verwys, druk die battery na bo tot die battery perfek op die
radio pas.
■Verwydering van battery pak:
Skuif die battery se hakkie soos met pyltjie aangedui, verwyder
die battery deur die battery uit te skuif.
Installering en verwydering van antenna
■Installering van die antenna:
Skroef die antenna op die konneksie aan die bokant
van die radio - deur die radio vas te hou, draai dan dit
kloksgewys totdat dit styf vas is.
■Verwydering van Antenna:
Draai die antenna net weer anti-kloksgewys om die
antenna te verwyder.
BATTERY INFORMASIE

Table of Contents