EasyManua.ls Logo

RTS DV-3400 - CTCSS;DCS Enkodeerder;Dekodeer Setup; Modus Selektering

RTS DV-3400
Print Icon
To Next Page IconTo Next Page
To Next Page IconTo Next Page
To Previous Page IconTo Previous Page
To Previous Page IconTo Previous Page
Loading...
17
CTCSS/DCS Enkoderer/Dekodeer Instelling
1.Druk herhaaldelik die
sleutel totdat die CT/DT en die CTCSS/
DCS ikker op die LCD skerm verskyn.
2.Druk die
/ herhaaldelik om die gekose
CTCSS/DCS te dekodeer.
CTCSS: 67-254.1H, totaal 50 groepe.
“Default”:67HZ.
DCS: 017N-765I, totaal 232 groepe. "N" op die
LCD beteken ‘n positiewe kode. "I" op die
LCD skerm beteken ‘n inverse kode.
“Default”: 017N
3.Druk [PF1] of [PF2] om die opstellings te bêre
en terug te gaan na die bystand mode.
NEEM KENNIS:
Die ikoon "N" of "L" sal nie sigbaar wees wanneer die CTCSS/
DCS funksie af is nie.
Modus Selektering
Daar is twee tipes metodes vir hierdie opsie, VFO (Frekwensie
metode) en kanaal metode.
1.Terwyl die handstel op bystand is druk die
knoppie, die “UFO” sal op die skerm ikker.
2.Druk
/
Af: Kanaal Metode
Aan: Frekwensie Metode
3.Druk [PF1]/[PF2] om uit te gaan.
FUNKSIE OPSTELLING

Table of Contents