EasyManua.ls Logo

RTS DV-3400 - Funksies Opstelling; Basiese Funksie Opstelling; CTCSS;DCS Enkodeer;Dekodeer

RTS DV-3400
Print Icon
To Next Page IconTo Next Page
To Next Page IconTo Next Page
To Previous Page IconTo Previous Page
To Previous Page IconTo Previous Page
Loading...
16
FUNKSIE OPSTELLING
Basiese Funksie Opstelling
1. Druk
hierdie sleutel herhaaldelik om die sub-tabel op te stel.
2. Druk
/ om die funksie waarde op te stel.
3. Druk [PF1] of [PF2] om die instellings te bêre en uit te gaan.
CTCSS/DCS Enkodeer / Dekodeer
Wanneer die radio gewysig word met hierdie funksie, sal die
radio slegs, wanneer daar CTCSS/DCS seine ontvang word, die
ander party hoor roep. Radios met ooreenstemmende CTCSS/DCS
opstellings sal jou roep kan hoor.
1.Druk herhaaldelik
Tot ‘n "UF" ikoon op die
LCD skerm wys.
2.Druk
/ om die CTCSS/DCS enkodeer/
dekodeer te stel of af te sit. Wanneer die
CTCSS enkodeer/dekodeer gestel word sal
die"CT" op die LCD flikker. Wanneer DCS
positief enkodeer/dekodeer gekies word,
sal die DTN op die LCD flikker. Wanneer
die DCS in die inverse enkodeer/dekodeer
gestel word sal die "DTI" op die LCD skerm
likker. As hierdie funksie afgeskakel word,
sal "OFF" op die sleutelbord ikker.
3.Druk die [PF1] of [PF2] om opstellings te
bêre en uit te gaan.
NEEM KENNIS:
Om self die funksie te stel, moet dit deur
programmering gestel word.

Table of Contents