EasyManua.ls Logo

RTS DV-3400 - Alarm Funksie; Sluit Van Sleutelbord

RTS DV-3400
Print Icon
To Next Page IconTo Next Page
To Next Page IconTo Next Page
To Previous Page IconTo Previous Page
To Previous Page IconTo Previous Page
Loading...
15
Alarm Funksie
Druk hierdie knoppie vir net meer as 3 sekondes om die Alarm
Funksie aan te sit.
Wanneer hierdie funksie aangesit is, sal die radio dit aankondig
met ‘n luitoon. Dit sal dan die alarm uitstuur aan gekose persone
of sisteme. Skakel die handstel aan en af om hierdie funksie af te
skakel.
NEEM KENNIS:
Fabriek opstellings: Algemeen. Hierdie funksie kan aangesit
word deur prorgammering.
Sluit van sleutelbord
Die sleutelbord kan gesluit word om te keer dat die /
sleutels gebruik word.
Om die sleutelbord sluit funksie aan te skakel, druk en hou
die Alarm Sleutel in terwyl u die handstel aanskakel, los dan die
sleutel totdat ‘n “DU” geluid gehoor word.
Die skerm sal dan die
ikoon wys. Die
en sleutels sal nie werk nie. Herhaal
hierdie oefening om sleutelbord sluit funksie af
te sit, u sal ‘n “DU DU” geluid hoor wanneer dit
afgeskakel is.
BASIESE UITVOERINGS

Table of Contents