EasyManua.ls Logo

RTS DV-3400 - Basiese Uitvoerings; Aan;Af Skakel Van Handstel; Aan;Afskakel Van Flitslig; Volume Skakelaar

RTS DV-3400
Print Icon
To Next Page IconTo Next Page
To Next Page IconTo Next Page
To Previous Page IconTo Previous Page
To Previous Page IconTo Previous Page
Loading...
12
BASIESE UITVOERINGS
Aan/Af skakel van Handstel
Aanskakel van handstel: Terwyl die radio afgeskakel is, draai die
KRAG/VOLUME skakelaar totdat daar ‘n “klik geluid gehoor word. ‘n
Stem sal “Power on” aankondig asook die huidige kanaal.
Afsit van die handstel: Wanneer die handstel aan is, draai die
KRAG/VOLUME anti-kloksgewys totdat ‘n “klik” geluid gehoor word.
Die handstel is nou afgeskakel.
Aan/Afskakel van flitslig
Terwyl die handstel aangeskakel is, druk die Alarm Sleutel vinnig
om die itslig aan te skakel. Druk weer dieselfde sleutel om die lig
af te sit. Indien u die sleutel lank indruk sal die itslig nie aanskakel
nie.
Volume skakelaar
Wanneer die handstel aangeskakel is, draai die KRAG/VOLUME
skakelaar om die volume te verstel. Draai die skakelaar kloksgewys
om die volume hoër te stel, en anti-kloksgewys om die volume af te
stel. U kan die [PF1] / [PF2] knoppie programmeer om die “squelch”
se huidige volume ook te stel.
NEEM KENNIS:
Terwyl die [PF1] / [PF2] knoppie gedruk word om die
squelch” te monitor kan u die KRAG/VOLUME skakelaar
draai om die volume te verstel. U kan so die volume ook beter
hoor.
Huidige kanaal navrae
Terwyl die radio aangeskakel is, druk die / , die radio sal
dan die kanaal nommer aankondig.

Table of Contents